![]() |
P
![]() |
PRINS Jy was soos 'n famlielid. Die mooiste swart labrador en "hero" vir almal. Jy het saam ons groot geword, en dit was baie moeilike om vir jou goodbye te se. Maar iets so spesiaals soos jy, kan nooit vergeet word nie. De Beer familie Cemetery: Moantains |
![]() |
POTE Jy was 'n hondjie wat in mens se hart ingekruip het vanaf die eerste oomblik toe ons jou gesien het. Ons sal jou nie vergeet nie. De Beer familie Cemetery: Space |
PIKA Jy is die beste! Janine, Leandre & Simoni Gouws Cemetery: Moantains |
|