| Poems |
| Sad and painfull moments can harm your feelings, |
| but, |
| memorable and loving memories can heel your feelings. |
| By: A J Lubbe (77) |
Wendy
Jy was ons sonskyn Labrador. Jy was die baas van die plaas en so op en wakker. Jou liefde sal ons nooit vergeet nie. Ons gaan jou baie baie mis – rus in vrede
Oosthuysen gesin |